Bokke, Iere hou November kleedrepetisie vir Wêreldbeker-ontmoeting

akkreditasie
Jacob Stockdale probeer deur Damian de Allende se verdediging bars toe Ierland en die Springbokke in 2017 in Dublin slaags was. Foto: Getty Images
Jacob Stockdale probeer deur Damian de Allende se verdediging bars toe Ierland en die Springbokke in 2017 in Dublin slaags was. Foto: Getty Images

Die Springbokke en Ierland sal later vanjaar ’n kleedrepetisie hou vir volgende jaar se Wêreldbeker (WB)-toernooi-kragmeting tussen hulle.

Dit nadat die Ierse Rugbyunie aangekondig het dat Ierland en Suid-Afrika op 5 November in Dublin gaan kragte meet op die Bokke se jaareindtoer. Hul laaste kragmeting was in 2017, toe die Iere met 38-3 gewen het. Dít was ’n uitslag wat uiteindelik aansienlik tot die Suid-Afrikaanse Rugbyunie se besluit bygedra het om vir Allister Coetzee as afrigter te pos.

Die Iere speel op 12 November teen Fidji en ’n week later teen Australië. Al drie wedstryde sal in Dublin se Aviva-stadion beslis word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 436/6
Sri Lanka 397/10
Rand - Dollar
15.97
-0.3%
Rand - Pond
19.77
+0.5%
Rand - Euro
16.79
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.19
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,815.59
+0.0%
Silwer
21.64
+0.0%
Palladium
2,092.50
+1.8%
Platinum
962.00
+0.6%
Brent-ruolie
111.93
-2.1%
Top-40
63,051
+0.0%
Alle aandele
69,742
+0.1%
Hulpbronne 10
72,775
-0.0%
Industriële 25
77,668
-0.2%
Finansiële 15
15,995
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos