Bokke pak Drake voor WB-toernooi

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Damian Willemse, veelsydige agterspeler van die Springbokke, spook om besit te behou in die derde toets teen Wallis in Kaapstad vroeër hierdie seisoen. Die Bokke pak die Drake volgende jaar kort voor die Wêreldbeker-toernooi in Cardiff. Foto: Gallo Images
Damian Willemse, veelsydige agterspeler van die Springbokke, spook om besit te behou in die derde toets teen Wallis in Kaapstad vroeër hierdie seisoen. Die Bokke pak die Drake volgende jaar kort voor die Wêreldbeker-toernooi in Cardiff. Foto: Gallo Images

Die Springbokke sal op 19 Augustus 2023 – ter voorbereiding van hul Wêreldbeker-aanslag in Frankryk – teen Wallis in Cardiff speel, het die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) Maandag aangekondig.

Suid-Afrika se eerste wedstryd in dié toernooi sal op 10 September teen Skotland in Marseille wees.

Die Bokke kom ook in Groep B teen Roemenië (17 September in Bordeaux), Ierland (23 September in Parys) en Tonga (1 Oktober in Marseille) te staan.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.18
-0.5%
Rand - Pond
20.52
+1.0%
Rand - Euro
17.75
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.42
+1.1%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,741.66
-0.9%
Silwer
20.95
-2.4%
Palladium
1,843.00
-0.7%
Platinum
991.50
+0.8%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,994
+0.4%
Alle aandele
73,368
+0.3%
Hulpbronne 10
70,795
-0.9%
Industriële 25
88,376
+1.2%
Finansiële 15
16,389
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos