Bokke verras met Jantjies bo Pollard

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Elton Jantjies begin Saterdag op Loftus Versfeld in die nr. 10-trui vir die Springbokke in die eerste toets teen Wallis.  Foto: Gallo Images
Elton Jantjies begin Saterdag op Loftus Versfeld in die nr. 10-trui vir die Springbokke in die eerste toets teen Wallis. Foto: Gallo Images

Dit was een van die moeilikste Springbok-spanne wat hy tot nog toe moes kies, gee die Bok-breier, Jacques Nienaber, toe.

En dit is nie net omdat verskeie spelers eers die afgelope paar dae by die nasionale groep aangesluit het nie, maar ook vanweë die groot gros spelers wat die laaste tyd voortreflike rugby gespeel het.

Verskeie ander spelers het dit net so baie verdien om die 23-tal vir Saterdag se eerste toets teen Wallis in Pretoria te haal, het Nienaber Dinsdag beklemtoon.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.17
+0.5%
Rand - Pond
19.63
+0.2%
Rand - Euro
16.59
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.2%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Goud
1,802.29
0.0%
Silwer
20.82
0.0%
Palladium
2,227.50
0.0%
Platinum
966.00
0.0%
Brent-ruolie
98.15
-1.5%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.8%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos