Bongi bo Malcolm: ‘Dis om’t ewe’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Malcolm Marx en Bongi Mbonambi. Foto: Getty Images
Malcolm Marx en Bongi Mbonambi. Foto: Getty Images

Tot dusver vanjaar kla mense eerder oor beurtkrag, brandstofpryse en die rentekoers as die Springbok-afrigter, Jacques Nienaber, se spankeuses.

Die weglating van die Bok-haker Malcolm Marx, wat die All Blacks die afgelope Saterdag in Mbombela moedeloos gehad het by die afbreekpunte, uit die beginspan, sal egter menige ondersteuner ontstig.

Bongi Mbonambi sal op haker begin wanneer Suid-Afrika Saterdag op Ellispark weer teen Nieu-Seeland in die Rugbykampioenskap te staan kom.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
17.77
+0.4%
Rand - Pond
20.18
+0.1%
Rand - Euro
17.53
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.7%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,703.61
+0.2%
Silwer
20.91
+1.0%
Palladium
2,285.50
+2.7%
Platinum
913.50
+1.0%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
57,850
0.0%
Alle aandele
64,227
0.0%
Hulpbronne 10
61,646
0.0%
Industriële 25
77,524
0.0%
Finansiële 15
13,816
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos