Brüssow oor die kuns van afbreekpunte: ‘Bokke kóók daar’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Heinrich Brüssow was op sy dag ’n derduiwel op die grond. Hier trek hy die Wallabies se Luke Burgess plat in ’n toets in 2009. Foto: Getty Images
Heinrich Brüssow was op sy dag ’n derduiwel op die grond. Hier trek hy die Wallabies se Luke Burgess plat in ’n toets in 2009. Foto: Getty Images

Die Springbokke is alombekend as die fisiekste span in wêreldrugby.

Fisiekheid gaan egter oor meer as net oorheersing in die fisieke botsings, skrums en rolmaalbewegings. Een van Suid-Afrika se grootste wapens is die span se vermoë om balbesit by afbreekpunte om te keer, te vertraag of strafskoppe af te dwing.

Min mense in Suid-Afrikaanse rugby is so gekwalifiseerd om oor die geheimenisse van die afbreekpunt te praat as die gewese Springbok-oopkantflank Heinrich Brüssow.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.22
+0.2%
Rand - Pond
20.57
+0.2%
Rand - Euro
17.17
+0.4%
Rand - Aus dollar
10.91
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Goud
1,832.34
-0.9%
Silwer
23.74
-0.3%
Palladium
2,354.04
+6.9%
Platinum
1,052.70
+2.3%
Brent-ruolie
88.20
+2.2%
Top-40
67,364
+2.3%
Alle aandele
73,797
+2.1%
Hulpbronne 10
75,253
+3.3%
Industriële 25
91,472
+1.8%
Finansiële 15
14,925
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos