Toets op Loftus Versfeld: Byna ’n Bokkerop!

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Cheslin Kolbe duik oor in die hoekie, met Wallis se George North en Tomos Williams te laat om te keer. Foto: Gallo
Cheslin Kolbe duik oor in die hoekie, met Wallis se George North en Tomos Williams te laat om te keer. Foto: Gallo

Vir goed 60 minute in gister se toets op Loftus Versfeld het dit gelyk asof die Springbokke fase-8-beurtkrag beleef. Dit was hoofsaaklik donker en selfs by tye half nag. En toe skakel die lynstaanrolmaal-drieë die ligte weer aan – met ’n doodsnik-strafdoel deur Damian Willemse wat die Bokke se Eskom-oomblik in ’n glans-oomblik omskep het.

Goed was dit nie. Nog minder briljant. Maar die wen teen die einde was verligtend en ewe jubelend.

Die Bokke was vir lank agter. Ook toe daar weens geel kaarte 14, 13 en 12 Walliese teenstanders op ’n kol op die veld was.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 122/6
South Africa 0
besig om te laai... Regstreeks
Netherlands 51/3
Pakistan 0
besig om te laai... Regstreeks
Zimbabwe 152/8
India 0
Rand - Dollar
16.71
-0.3%
Rand - Pond
20.13
-0.3%
Rand - Euro
16.98
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.60
-0.4%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,767.11
+0.3%
Silwer
19.77
-0.1%
Palladium
2,175.00
+1.4%
Platinum
930.00
+0.1%
Brent-ruolie
93.65
+1.4%
Top-40
64,307
+0.2%
Alle aandele
71,102
+0.2%
Hulpbronne 10
63,694
+0.7%
Industriële 25
87,300
-0.2%
Finansiële 15
16,218
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos