Deel

Dié een is vir my broer, sê Franco ná Bokke se spogoorwinning

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Franco Mostert was oudergewoonte ’n staatmaker in die lynstane teen Engeland op Twickenham. Foto: AP
Franco Mostert was oudergewoonte ’n staatmaker in die lynstane teen Engeland op Twickenham. Foto: AP

Franco Mostert het sy Speler van die Wedstryd-prys in Saterdag se toets op Twickenham teen Engeland aan sy verlamde broer, JP (Jean-Pierre) Mostert, opgedra.

Die 32-jarige Mostert was oudergewoonte uitstaande met sy hoë werkverrigting in ’n uitgedunde Suid-Afrikaanse span se pragsege van 27-13 oor Eddie Jones se troepe op ’n koue wintersaand in Londen.

“Ek is geseënd dat ek op my ouderdom nog so hard kan werk,” sê Mostert oor sy V8-enjin.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
England 152/1
Ireland 172/10
Rand - Dollar
19.63
+0.5%
Rand - Pond
24.59
-0.2%
Rand - Euro
21.12
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.90
-0.6%
Rand - Jen
0.14
+0.1%
Platinum
1,005.73
+0.2%
Palladium
1,392.93
+1.2%
Goud
1,977.99
+0.8%
Silwer
23.89
+1.6%
Brent-ruolie
72.60
-1.5%
Top-40
70,656
+0.9%
Alle aandele
75,783
+0.9%
Hulpbronne 10
68,962
+2.1%
Industriële 25
102,956
+0.2%
Finansiële 15
14,630
+1.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos