Dís waarom Frans nie vir Bokke op heelagter begin

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Frans Steyn, nr. 23, vier Saterdag die Springbokke se oorwinning oor Wallis in Cardiff.  Foto: Getty Images
Frans Steyn, nr. 23, vier Saterdag die Springbokke se oorwinning oor Wallis in Cardiff. Foto: Getty Images

’n Springbok-afrigter se spankeuses ontketen meer dikwels as nie ’n vurige debat, maar Suid-Afrikaanse rugbygeesdriftiges het Dinsdag waarskynlik soos een man gesug toe Frans Steyn nie in die opdrafspan gekies is vir Saterdag se toets teen Skotland op Murrayfield nie.

Steyn (34) was ’n logiese keuse om op heelagter te begin nadat hy die afgelope naweek met vrug aangewend is toe Damian Willemse vroeg in die wedstryd teen Wallis ’n besering opgedoen het. Maar Steyn se toekenning as Speler van die Wedstryd het nie verander aan die feit dat Willie le Roux Suid-Afrika se eerstekeuse-heelagter bly nie.

“As verlede week se wedstryd ’n Wêreldbeker-eindstryd was sou ons tien teen een met Willie begin het. Dis hoe baie vertroue ons in hom het,” het Jacques Nienaber, die Bok-afrigter, Dinsdag gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
-0.0%
Rand - Euro
17.13
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos