Dít is waarom Moerat enigste Springbok-nuweling is

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Salmaan Moerat is die enigste nuwe gesig in die Springbokke se toergroep, al is vyf staatmakers op die krukkelys. Foto: Gallo Images
Salmaan Moerat is die enigste nuwe gesig in die Springbokke se toergroep, al is vyf staatmakers op die krukkelys. Foto: Gallo Images

Daar is diegene wat dit as ’n konserwatiewe spankeuse sal beskou, maar kontinuïteit en ervaring was nog altyd belangrike bestanddele van enige wenspan.

Jacques Nienaber, Springbok-afrigter, sê die feit dat die Stormer-slot Salmaan Moerat die enigste nuweling in die groep vir volgende maand se jaareindtoer is, beteken hoegenaamd nie die deur is vir aspirant-Bokke toe nie.

“Ons bou al die groep sedert 2018 en ons voel dit is belangrik om daarby te hou. Daar is wel jonger spelers in byna elke posisie, soos Ox Nché, Joseph Dweba en nou ook Salmaan Moerat.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 161/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.4%
Rand - Euro
18.26
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.4%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos