Elrigh: Sommer ’n bottel brandewyn vir dié breker

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Elrigh Louw Foto: Gallo Images
Elrigh Louw Foto: Gallo Images

As Elrigh Louw Saterdag as plaasvervanger kans kry om sy toetsdebuut vir die Springbokke teen Wallis te maak, sal een van die toeskouers op Loftus Versfeld, Jaco Kok, se bors van trots swel.

Kok het Louw in gr. 11 en gr. 12 by die Hoërskool Transvalia in Vanderbijlpark gebrei nadat hy die skuif van Vereeniging Gimnasium gemaak het.

Kok, deesdae direkteur van rugby by Transvalia, sê dié uitblinker-losvoorspeler van die Bulle se leierseienskappe was op skool reeds duidelik en hy het in 2017 vir die eerste rugbyspan voor gedraf.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 165/10
South Africa 289/7
Rand - Dollar
16.92
-0.3%
Rand - Pond
20.13
-0.0%
Rand - Euro
17.04
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.69
-0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,752.93
-0.3%
Silwer
19.36
-1.0%
Palladium
2,152.00
-0.3%
Platinum
910.50
-0.4%
Brent-ruolie
96.59
+3.0%
Top-40
64,184
0.0%
Alle aandele
71,011
0.0%
Hulpbronne 10
63,890
0.0%
Industriële 25
86,864
0.0%
Finansiële 15
16,201
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos