Faf-besering maak deur oop vir Williams

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Bok-droom word uiteindelik waar: Salmaan Moerat.
Bok-droom word uiteindelik waar: Salmaan Moerat.

Jacques Nienaber moet in November sonder Faf de Klerk, Frans Malherbe, Jaden Hendrikse, RG Snyman, Nicolaas Janse van Rensburg en Pieter-Steph du Toit in die wegtoetse teen Wallis, Skotland en Engeland klaarkom.

Hulle is almal op die beseringslys. Die kans is goed dat Cheslin Kolbe se naam saam met hulle s’n daarop sal verskyn.

Kolbe het nog die week ’n kniestut met sy aankoms by die lughawe in Frankryk gedra. Hy het hom by sy nuwe Franse klubspan Toulon aangemeld, wie se mediese verslag bepalend sal wees of Kolbe vir enige verdere toetsrugby vanjaar beskikbaar is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 345/9
West Indies 253/10 & 3/0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.97
-0.2%
Rand - Pond
21.22
-0.2%
Rand - Euro
18.04
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.29
+0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.2%
Goud
1,773.21
+0.3%
Silwer
22.41
+0.1%
Palladium
1,780.60
-0.2%
Platinum
943.50
+0.3%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,555
0.0%
Alle aandele
71,021
0.0%
Hulpbronne 10
67,557
0.0%
Industriële 25
93,673
0.0%
Finansiële 15
13,890
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos