Gelant in binnebaan vir 14-trui teen Australië

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Warrick Gelant op loop in die tweede toets teen Wallis.
Warrick Gelant op loop in die tweede toets teen Wallis.

Warrick Gelant kan vanjaar die Springbokke se vierde regter­vleuel word.

Die gissinge uit die Bok-kamp is dat Gelant (27) se ervaring die deurslag kan gee wanneer Jacques Nienaber tussen hom en die 19-jarige Canan Moodie moet kies vir Saterdag se Rugbykampioenskapstoets teen die Wallabies in Adelaide. Cheslin Kolbe (gebreekte kakebeen), Kurt-Lee Arendse (geskors) en Jesse Kriel (harsingskudding), wat in die toetse teen Wallis en die All Blacks om die beurt die regtervleuel was, is onbeskikbaar.

Moodie is ook sterk in die prentjie. Veral omdat die Bokke se afrigtingspan ’n aantal “kreatiewe” keuses in hul Rugbykampioenskap-toetse teen Australië en Argentinië wil maak, met die oog op 2023 se Wêreldbeker-toernooi in Frankryk.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.18
-0.5%
Rand - Pond
20.52
+1.0%
Rand - Euro
17.75
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.42
+1.1%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,741.66
-0.9%
Silwer
20.95
-2.4%
Palladium
1,843.00
-0.7%
Platinum
991.50
+0.8%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,994
+0.4%
Alle aandele
73,368
+0.3%
Hulpbronne 10
70,795
-0.9%
Industriële 25
88,376
+1.2%
Finansiële 15
16,389
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos