Hierdie Kwagga is pure Bok, sê Duane

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Kwagga Smith gee die Skotse flank Hamish Watson verlede naweek streepsuiker op Murrayfield. Foto: Getty Images
Kwagga Smith gee die Skotse flank Hamish Watson verlede naweek streepsuiker op Murrayfield. Foto: Getty Images

Om vir Pieter-Steph du Toit te verloor was vir die Springbokke ’n terugslag, maar sy terugkeer volgende jaar kan die Springbokke straks ook met ’n leemte laat indien dit ten koste van Kwagga Smith gaan wees.

Dít is die perspektief wat die Springbok-agtsteman Duane Vermeulen Woensdag gebied het op hoe goed Smith die uitdaging omarm het om die Bokke se nr. 7-trui te dra.

“Hy het sy kans baie goed benut. Hy’s goed met die bal in die hand en ’n handvol by die afbreekpunte. As jy nie vir Kwagga het nie en vir Pieter-Steph het, sal jy ’n ou prysgee wat baie op die afbreekpunte toegespits is. So dis goed om hom in die span te hê. Hy het ’n yslike werkverrigting, op en van die bal af. Dis baie goed om saam met hom te speel,” sê Vermeulen oor Smith.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
-0.0%
Rand - Euro
17.13
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos