Jesse, Damian dalk in Bokke se agterste driehoek

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Jesse Kriel gaan moontlik op regtervleuel diens doen teen Wallis, omdat Sbu Nkosi weens paspoortprobleme nie saam met sy spanmaats op toer kon vertrek nie. Foto: Getty Images
Jesse Kriel gaan moontlik op regtervleuel diens doen teen Wallis, omdat Sbu Nkosi weens paspoortprobleme nie saam met sy spanmaats op toer kon vertrek nie. Foto: Getty Images

Die vele leunstoelkenners wat Willie le Roux se kop eis gaan straks uiteindelik glimlag wanneer die Springbok-afrigter, Jacques Nienaber, sy 23-tal Dinsdag bekend maak vir Saterdag se rugbytoets teen Wallis in Cardiff.

Bo en behalwe Damian Willemse se insluiting in Le Roux se plek op heelagter, lyk dit asof Jesse Kriel as regtervleuel opdraf weens Sbu Nkosi se paspoortprobleme.

Deon Davids, die Bokke se voorspelerafrigter, het Maandag op ’n aanlyn nuuskonferensie erken dit is “dalk ’n moontlikheid” dat Nkosi nie sal speel nie. Dit is eintlik voor die hand liggend, want selfs al kom hy binne die volgende 24 uur in Wallis aan, sal ’n gestruktureerde oefensessie hom nie beskore wees nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.90
-0.2%
Rand - Pond
19.84
-0.8%
Rand - Euro
16.79
-0.8%
Rand - Aus dollar
11.22
-1.0%
Rand - Jen
0.12
-0.9%
Goud
1,846.66
0.0%
Silwer
21.76
0.0%
Palladium
1,970.00
0.0%
Platinum
958.50
0.0%
Brent-ruolie
112.55
+0.5%
Top-40
61,000
-1.2%
Alle aandele
67,575
-1.0%
Hulpbronne 10
72,529
+1.6%
Industriële 25
72,948
-3.9%
Finansiële 15
15,746
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos