Kopkrap lê vir Jacques voor oor losskakel voor toer einde van jaar

akkreditasie
Frans Steyn gister teen die Poemas in aksie. Foto: Gallo Images
Frans Steyn gister teen die Poemas in aksie. Foto: Gallo Images

Een van die posisies waaroor Jacques Nienaber sal kopkrap voordat die Bokke in November na Europa toer, is losskakel.

Frans Steyn het gisteraand in Durban nie sy beste toets beleef in die oorwinning met 38-21 oor die Poemas nie, maar Nienaber sê daar is versagtende omstandighede.

“Hoed af eerstens vir Frans Steyn, wat op tien moes inskakel op kort kennisgewing,” het Nienaber, die Bok-breier, ná die tyd gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Boland 52/4
Dolphins 6/0
besig om te laai... Regstreeks
Lions 88/3
Titans 0
besig om te laai... Regstreeks
North West 124/4
Warriors 0
besig om te laai... Regstreeks
Pakistan 181/0
England 657/10
besig om te laai... Regstreeks
Australia 598/4 & 29/1
West Indies 283/10
Rand - Dollar
17.36
+1.1%
Rand - Pond
21.34
+0.7%
Rand - Euro
18.29
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.85
+0.9%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,798.83
-0.2%
Silwer
22.69
-0.3%
Palladium
1,926.50
-0.9%
Platinum
1,030.50
-1.3%
Brent-ruolie
86.88
-0.1%
Top-40
68,552
-0.5%
Alle aandele
74,654
-0.5%
Hulpbronne 10
74,086
-2.5%
Industriële 25
92,097
-0.1%
Finansiële 15
15,549
+1.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos