Kurt-Lee loop Bokke se volgende vier toetse mis

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Beauden Barrett kom sleg te lande nadat Kurt-Lee Arendse hom in die lug geduik het.  Foto: Gallo Images
Beauden Barrett kom sleg te lande nadat Kurt-Lee Arendse hom in die lug geduik het. Foto: Gallo Images

Die Springbok-vleuel Kurt-Lee Arendse is effektief vir vier wedstryde geskors nadat hy Saterdag in Mbombela met ’n rooi kaart gestraf is vir ’n gevaarlike duikslag.

Arendse, wat in slegs sy tweede toets gespeel het, het laat in die Rugbykampioenskap-stryd teen die All Blacks kontak met Beauden Barrett gemaak terwyl dié agterspeler hoog in die lug gespring het om ’n hangskop te probeer bemeester.

Barrett het vanweë Arendse se duikslag sleg op sy kop en nek te lande gekom. Arendse is ook beseer en moes met ’n karretjie van die veld geneem word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
17.84
+1.3%
Rand - Pond
20.20
-0.2%
Rand - Euro
17.54
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.63
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+1.2%
Goud
1,699.36
+2.3%
Silwer
20.69
+8.7%
Palladium
2,225.50
+2.7%
Platinum
904.00
+4.6%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,850
+0.8%
Alle aandele
64,227
+0.8%
Hulpbronne 10
61,646
+2.3%
Industriële 25
77,524
+0.2%
Finansiële 15
13,816
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos