‘Lekka!’ sê Rassie oor verhoordatum

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Rassie Erasmus tydens die Britse en Ierse Leeus se toer na Suid-Afrika.  Foto: Getty Images
Rassie Erasmus tydens die Britse en Ierse Leeus se toer na Suid-Afrika. Foto: Getty Images

Dis ’n kans om die waarheid te vertel – bring dit!

Dit was die basiese strekking van ’n laatnag-twiet waarmee Rassie Erasmus vroeg Vrydag gereageer het op die datum wat Wêreldrugby vir sy en die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) se verhoor vasgemaak het.

Erasmus en Saru sal op die naweek van 30 en 31 Oktober verhoor word oor die aanlyn video van 62 minute waarin SA Rugby se direkteur van rugby die vertoning van die skeidsregter, Nic Berry, in die eerste toets tussen die Bokke en die Britse en Ierse Leeus ontleed het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.0%
Rand - Euro
18.26
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos