Deel

Louw kry straks kans teen Poemas; Bokke staak eers proefnemings

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Elrigh Louw kan moontlik ten koste van Duane Vermeulen in die 23-tal ingesluit word.
Elrigh Louw kan moontlik ten koste van Duane Vermeulen in die 23-tal ingesluit word.

Die Springbokke het besluit om voorlopig alle proefnemings te staak en hul totale fokus op die verowering van die Rugbykampioenskap-titel te plaas.

Met ’n sege nou die enigste oogmerk vir Saterdag se toets teen Argentinië in Buenos Aires, sal die Bokke hul sterkste 23-tal in die veld stoot. En dit kan Jacques Nienaber as Bok-afrigter voor die versoeking stel om Elrigh Louw in die 23-tal in te sluit, waarskynlik ten koste van Duane Vermeulen.

’n Oorwinning met ’n bonuspunt oor die Poemas sal Suid-Afrika se aanspraak versterk om die Rugbykampioenskap te wen.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 0
West Indies 15/0
besig om te laai... Regstreeks
BDMTCC 0
N.S.S.A 0
besig om te laai... Regstreeks
Zimbabwe 54/4
Netherlands 0
Rand - Dollar
18.50
+0.1%
Rand - Pond
22.65
+0.4%
Rand - Euro
19.82
+0.2%
Rand - Aus dollar
12.38
+0.4%
Rand - Jen
0.14
+0.4%
Platinum
984.11
+1.6%
Palladium
1,411.58
-0.4%
Goud
1,972.95
-0.3%
Silwer
22.43
-0.5%
Brent-ruolie
73.79
+1.1%
Top-40
68,799
0.0%
Alle aandele
74,271
0.0%
Hulpbronne 10
65,660
0.0%
Industriële 25
99,818
0.0%
Finansiële 15
15,066
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos