Lynstaan-rolmale, koelkop Damian red Bokke van verleentheid

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Damian Willemse trek los met die strafskop wat die Springbokke tot ’n naelskraapse oorwinning oor Wallis gevoer het op Loftus Versfeld.Foto: Gallo Images
Damian Willemse trek los met die strafskop wat die Springbokke tot ’n naelskraapse oorwinning oor Wallis gevoer het op Loftus Versfeld.Foto: Gallo Images

Lank lewe die lynstaan-rolmaal!

Dit was nie naastenby die fanfare waarop ’n volgepakte Loftus Versfeld gehoop het nie en as dit nie vir die Springbokke se dodelike rolmaal-troefkaart was nie, het Wallis Saterdagaand ’n geskiedkundige mylpaal in Pretoria beklink.

As die Springbok-afrigter, Jacques Nienaber, kommer in die gemoed gehad het dat sy span verroes kan wees aan die begin van die toetsjaar, het sy vrese in die eerste helfte gestalte gekry.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.24
-0.2%
Rand - Pond
19.82
-0.1%
Rand - Euro
16.78
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.54
-0.5%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,789.14
-0.2%
Silwer
20.31
-1.4%
Palladium
2,289.00
+1.5%
Platinum
960.50
+1.5%
Brent-ruolie
97.40
+1.1%
Top-40
64,617
+2.3%
Alle aandele
71,265
+2.1%
Hulpbronne 10
65,851
+2.1%
Industriële 25
87,063
+2.8%
Finansiële 15
15,964
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos