Meer ervaring vir Bokke op Ellispark

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Duane Vermeulen kan Saterdag op Ellispark sy terugkeer teen die All Blacks maak in die Rugbykampioenskap.  Foto: Gallo Images
Duane Vermeulen kan Saterdag op Ellispark sy terugkeer teen die All Blacks maak in die Rugbykampioenskap. Foto: Gallo Images

Die Springbokke sal Saterdag op Ellispark sonder Faf de Klerk en Kurt-Lee Arendse in die herontmoeting met die All Blacks in die Rugbykampioenskap wees, maar die goeie nuus is dat die ou kryger Duane Vermeulen weer oorweeg kan word.

Met die Bokke wat De Klerk (harsingskudding) se ervaring agter die pak kwyt is, kan Vermeulen, wat van ’n knieoperasie herstel het, dalk die nr. 8-trui by Jasper Wiese oorvat.

Deon Davids, voorspeler-afrigter van die span, het Maandag gesê Vermeulen se beskikbaarheid is ’n groot hupstoot vir die Bokke.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
-0.0%
Rand - Euro
17.37
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos