Moerat in Bok-groep, maar vyf WB-helde op kantlyn gedwing

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Stormers-slot Salmaan Moerat is in die Springbokke se toergroep vir die jaareindtoetse ingesluit. Foto: Gallo Images
Die Stormers-slot Salmaan Moerat is in die Springbokke se toergroep vir die jaareindtoetse ingesluit. Foto: Gallo Images

Die Stormers-slot Salmaan Moerat is die enigste nuweling in die Springbokke se toergroep vir November se jaareindtoetse in Brittanje.

Jacques Nienaber, die Bok-hoofafrigter, het sy groep vir die toetse teen Wallis (6 November), Skotland (13 November) en Engeland (20 November) Dinsdag aangekondig.

Soos vooraf bespiegel is, sal die Bokke hul Britse teenstanders sonder vyf van hul Wêreldbeker-helde (Frans Malherbe, Cheslin Kolbe, Faf de Klerk, Pieter-Steph du Toit en RG Snyman) moet aandurf. Dié spelers is almal op die krukkelys.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.87
+1.2%
Rand - Pond
21.12
+0.8%
Rand - Euro
17.95
+1.2%
Rand - Aus dollar
11.26
+1.3%
Rand - Jen
0.14
+1.3%
Goud
1,767.41
-0.8%
Silwer
22.33
+0.1%
Palladium
1,756.50
+0.7%
Platinum
938.50
+0.3%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,555
-0.4%
Alle aandele
71,021
-0.3%
Hulpbronne 10
67,557
-0.5%
Industriële 25
93,673
-0.4%
Finansiële 15
13,890
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos