Nederlaag teen Skotte ‘een van dié wat seerste gemaak het’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Frans Steyn skop op 20 November 2010 die bal in die kragmeting met Skotland op Murrayfield in Edinburg.  Foto: Getty Images
Frans Steyn skop op 20 November 2010 die bal in die kragmeting met Skotland op Murrayfield in Edinburg. Foto: Getty Images

Hoewel Springbok-nederlae op Murrayfield nie ’n alledaagse verskynsel is nie, weet Frans Steyn hoe dit voel om teen Skotland op sy tuisveld te verloor.

Steyn (34) is op die Bokke se plaasvervangersbank vir Saterdag se kragmeting in Edinburg.

In 2010 was Steyn en Jean de Villiers die Springbokke se senterpaar toe hulle met 17-21 teen Skotland op Murrayfield verloor het. Willem Alberts, wat van die plaasvervangersbank af diens gedoen het, het daardie dag Suid-Afrika se enigste drie gedruk, met Morné Steyn wat vier strafdoele oorgeskop het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.29
-1.2%
Rand - Pond
20.63
-0.7%
Rand - Euro
17.32
-1.0%
Rand - Aus dollar
10.92
-0.7%
Rand - Jen
0.13
-1.0%
Goud
1,839.79
+0.3%
Silwer
23.90
-1.6%
Palladium
2,149.50
+1.8%
Platinum
1,028.50
-0.5%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
65,653
-3.9%
Alle aandele
72,164
-3.7%
Hulpbronne 10
71,479
-4.8%
Industriële 25
90,959
-3.5%
Finansiële 15
14,713
-2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos