Niemand onvervangbaar in Bok-span, sê Nienaber

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Het Cobus Reinach se goeie vertoning vir Montpellier oor die naweek dalk die Sroingbok-afrigter, Jacques Nienaber, oortuig dat hy die beseerde Faf de Klerk se plek op skrumskakel moet neem?  Foto: Getty Images
Het Cobus Reinach se goeie vertoning vir Montpellier oor die naweek dalk die Sroingbok-afrigter, Jacques Nienaber, oortuig dat hy die beseerde Faf de Klerk se plek op skrumskakel moet neem? Foto: Getty Images

’n Skitterende vertoning deur Cobus Reinach vir Montpellier in die Franse Top14-liga Saterdag het vir die Springbok-afrigter, Jacques Nienaber, ’n toffie gegee om aan te kou alvorens hy sy span kies vir 6 November se toets teen Wallis in Cardiff.

Reinach het twee drieë gedruk in Montpellier se oorwinning van 32-21 oor Racing92. Vir een van hulle het hy 80 meter doellyn toe genael nadat hy die bal uit die hande van Racing92 se agtsteman, Yoan Tanga-Mangene, gepluk het.

’n Beter oomblik vir hom om sy punt te maak kon daar nie gewees het nie, want Nienaber besin tans oor watter een van Reinach, Herschel Jantjies en Grant Williams die nr. 9-trui in die Millennium-stadion gaan dra.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.62
-0.0%
Rand - Pond
20.09
-0.1%
Rand - Euro
16.94
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,786.04
-0.2%
Silwer
20.68
+0.0%
Palladium
2,203.00
-1.8%
Platinum
945.00
0.0%
Brent-ruolie
96.65
+1.8%
Top-40
63,771
0.0%
Alle aandele
70,266
0.0%
Hulpbronne 10
65,045
0.0%
Industriële 25
85,829
0.0%
Finansiële 15
15,741
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos