Nienaber tree in bres vir Jantjies

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Handré Pollard sal glo weer die Bok-aanslag stuur in die tweede toets teen die Drake in Bloemfontein. Foto: Gallo Images
Handré Pollard sal glo weer die Bok-aanslag stuur in die tweede toets teen die Drake in Bloemfontein. Foto: Gallo Images

Willie le Roux is gewoonlik die voorbok in die ondersteuners se spervuur wanneer die Springbokke ’n sukkelvertoning lewer.

Die losskakel Elton Jantjies het Saterdagaand op Loftus Versfeld dié onbenydenswaardige mantel oor sy skouers getrek.

Hoe minder daar oor Jantjies, wat in sy 45ste toets gespeel het, se poging in die eerste toets teen Wallis gesê word, hoe beter.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.79
-1.0%
Rand - Pond
20.26
-0.0%
Rand - Euro
17.08
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.0%
Goud
1,775.15
0.0%
Silwer
19.89
0.0%
Palladium
2,130.50
0.0%
Platinum
937.50
0.0%
Brent-ruolie
94.92
+0.8%
Top-40
63,114
+1.3%
Alle aandele
69,519
+1.2%
Hulpbronne 10
64,042
+2.5%
Industriële 25
84,928
+0.3%
Finansiële 15
15,675
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos