Pollie lei dalk die Bok-span in Bloem

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Handré Pollard mik pale toe.  Foto: Getty Images
Handré Pollard mik pale toe. Foto: Getty Images

Handré Pollard kan Saterdag in Bloemfontein die Springbokke se 63ste kaptein word as Jacques Nienaber en Rassie Erasmus wel hul nuwe planne vir die tweede toets teen Wallis deurvoer.

Brekers in die Verenigde Rugbykampioenskap (VRK) soos Evan Roos, Marcell Coetzee, Kurt-Lee Arendse en Deon Fourie is volgens Rapport se inligting deel van dié planne.

Speelkans in Bloemfontein wink selfs vir André Esterhuizen, die bielie-senter van die Engelse klubspan Harlequins.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 165/10
South Africa 289/7
Rand - Dollar
16.92
-0.3%
Rand - Pond
20.14
-0.1%
Rand - Euro
17.04
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.68
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,752.96
-0.3%
Silwer
19.32
-1.1%
Palladium
2,153.00
-0.3%
Platinum
910.50
-0.4%
Brent-ruolie
96.59
+3.0%
Top-40
64,184
0.0%
Alle aandele
71,011
0.0%
Hulpbronne 10
63,890
0.0%
Industriële 25
86,864
0.0%
Finansiële 15
16,201
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos