Rassie en Saru hys wit vlag, maar wat van Rennie?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Rassie Erasmus het besluit om nie verder te baklei teen die straf wat Wêreldrugby hom opgelê het vir sy kritiek op die Australiese skeidsregter Nic Berry nie. Foto: Getty Images
Rassie Erasmus het besluit om nie verder te baklei teen die straf wat Wêreldrugby hom opgelê het vir sy kritiek op die Australiese skeidsregter Nic Berry nie. Foto: Getty Images

Rassie Erasmus, die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) se direkteur van rugby, en die beheerliggaam self is klaar baklei met Wêreldrugby en die Australiese skeidsregter Nic Berry.

Saru het Donderdag ’n nuusverklaring uitgereik waarin gesê word dat hulle die appèlle teruggetrek het teen die strawwe wat hulle verlede week deur ’n “onafhanklike tugkomitee” van Wêreldrugby opgelê is. Dit het gevolg op skerp kritiek wat Erasmus in ’n video van meer as ’n uur lank oor Berry uitgespreek het vir verkeerde beslissings in die eerste toets tussen die Springbokke en Britse en Ierse Leeus vroeër vanjaar.

Erasmus is met onmiddellike ingang vir twee maande uit alle rugby geskors en mag tot 30 September volgende jaar nie weer ’n rugbywedstryd bywoon nie. Saru is met £20 000 (R422 000) beboet. Albei partye is ook aangesê om aan die wedstrydbeamptes om verskoning te vra, wat Donderdag in die nuusverklaring gedoen is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos