Deel

Rassie: ‘Ons kon dié jaar eers diepte bou’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Rassie Erasmus: "Ons wou die regte spelers inoefen en toets op die hoogste vlak teen verskillende teenstanders."  Foto: Gallo Images
Rassie Erasmus: "Ons wou die regte spelers inoefen en toets op die hoogste vlak teen verskillende teenstanders." Foto: Gallo Images

Vanjaar was ’n meng-en-pas-jaar in Springbok-rugby. En volgens die nasionale liggaam se direkteur van rugby, Rassie Erasmus, kon dit beswaarlik beter afgeloop het wat verskeie van hul kerndoelwitte betref.

“Almal sê die feit dat ons nou baie diepte gebou het, maak dit moeiliker om die groep van 33 spelers vir die Wêreldbeker-toernooi te kies, maar dit maak dit eintlik makliker,” sê Erasmus.

“Wat moeilik is, is as jy byvoorbeeld nie drie skrumskakels kan kies nie. In 2018 het ons net met een skrumskakel gesit, dan is dit moeilik.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
Cape Town Spurs FC 0
Maritzburg United 0
besig om te laai... Regstreeks
England 524/4
Ireland 172/10 & 215/6
Rand - Dollar
19.51
+0.6%
Rand - Pond
24.29
+0.0%
Rand - Euro
20.93
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.92
-0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
1,003.50
0.0%
Palladium
1,420.36
0.0%
Goud
1,948.15
0.0%
Silwer
23.63
0.0%
Brent-ruolie
76.13
+2.4%
Top-40
71,993
+1.9%
Alle aandele
77,126
+1.7%
Hulpbronne 10
70,299
+1.9%
Industriële 25
105,036
+2.0%
Finansiële 15
14,803
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos