Rassie se dae as Bok-waterdraer vir eers getel

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Rassie Erasmus het die Springbokke in die rol van “waterdraer” afgerig tydens vanjaar se reeks teen die Britse en Ierse Leeus. Foto: Getty Images
Rassie Erasmus het die Springbokke in die rol van “waterdraer” afgerig tydens vanjaar se reeks teen die Britse en Ierse Leeus. Foto: Getty Images

Rassie Erasmus, die Suid-Afrikaanse Rugbyunie se direkteur van rugby, sal nie in die rol van waterdraer gesien word op die Springbokke se toer van Brittanje nie.

Ofskoon lede van die media Sondag op ’n nuuskonferensie vinnig aangesê is dat geen vrae oor Erasmus se tugverhoor die komende naweek geduld sal word nie, het Jacques Nienaber, die Bokke se afrigter, wel op ’n vraag van Netwerk24 sy rol uitgestippel.

“Rassie is hier uit hoofde van sy amp as direkteur van die rugby. Wêreldrugby het vir die reeks teen die Britse en Ierse Leeus ’n toegewing vir ’n derde waterdraer gemaak. Normaalweg is daar net twee.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Aston Villa 2
Leicester City 1
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.0%
Rand - Euro
18.26
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos