Rassie Erasmus sê sy sê in dokkie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Rassie Erasmus, die Suid-Afrikaanse Rugbyunie se direkteur van rugby, sal in ’n nuwe dokumentêre program deur SuperSport die kans kry om sy kant van die saak te stel.

Erasmus sê in ’n twiet dat hy nou ’n “bietjie tyd het” om aan die program te werk. Wêreldrugby het hom vir twee maande uit rugby geskors en hy mag tot 30 September volgende jaar nie weer ’n wedstryd bywoon nie nadat hy kritiek teen ’n skeidsregter uitgespreek het.

Dit is nog onbekend wanneer die program uitgesaai sal word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Cape Town City 0
Maritzburg United 0
Rand - Dollar
16.41
+0.2%
Rand - Pond
19.83
-0.0%
Rand - Euro
16.69
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.51
+0.4%
Rand - Jen
0.12
+1.0%
Goud
1,776.82
-0.2%
Silwer
20.17
-0.5%
Palladium
2,158.00
+0.3%
Platinum
936.00
-0.2%
Brent-ruolie
95.10
-3.2%
Top-40
64,726
+1.1%
Alle aandele
71,505
+1.1%
Hulpbronne 10
65,387
+3.3%
Industriële 25
87,072
+0.1%
Finansiële 15
16,239
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos