Sesnasies-reeks maak nie ogies vir Springbokke

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Wat sal die implikasie vir die Wêreldbeker-toernooi se prestige wees as die wêreld se voorste nasies jaarliks in toernooi-formaat teen mekaar speel? Foto: Getty Images
Wat sal die implikasie vir die Wêreldbeker-toernooi se prestige wees as die wêreld se voorste nasies jaarliks in toernooi-formaat teen mekaar speel? Foto: Getty Images

Vergeet maar van Suid-Afrika se toekomstige insluiting in die Sesnasiesreeks, maar ’n Nasiesbeker-toernooi waarin al die wêreld se voorste spanne speel, kan tradisionele toere straks van 2024 af vervang.

Ben Morel, uitvoerende hoof van Six Nations Rugby, het Dinsdag op ’n vraag van Netwerk24 by die bekendstelling van die Autumn Nations Series (die tradisionele jaareindtoere van die Suidelike Halfrond se spanne na die Noorde) gesê dat die fokus hoofsaaklik op “verbeterings” in die toetsvensters van Julie en November sal wees. Spanne uit die Noordelike Halfrond toer voortaan in Julie na die Suidelike Halfrond.

“Die Sesnasies het in sy 140 jaar baie selde spanne bygevoeg of verminder, so ons sal baie versigtig trap,” sê Morel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.28
-2.0%
Rand - Pond
21.73
-2.2%
Rand - Euro
18.43
-3.0%
Rand - Aus dollar
11.58
-1.0%
Rand - Jen
0.14
-4.0%
Goud
1,792.60
+0.2%
Silwer
23.13
-2.0%
Palladium
1,751.50
-6.3%
Platinum
955.50
-4.5%
Brent-ruolie
82.22
-0.0%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos