Siya, Am en Eben in L’Equipe se Span van 2021

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Siya Kolisi (links) en Lukhanyo Am sal ook saam in ’n Wêreldspan baljaar as dit van die Franse publikasie L’Equipe afhang. Foto: Getty Images
Siya Kolisi (links) en Lukhanyo Am sal ook saam in ’n Wêreldspan baljaar as dit van die Franse publikasie L’Equipe afhang. Foto: Getty Images

Drie Springbokke – Siya Kolisi, kaptein, Lukhanyo Am, buitesenter, en Eben Etzebeth, nr. 4-slot – is in die gesaghebbende Franse publikasie L’Equipe se Span van 2021 gekies.

Dié drie, saam met Malcolm Marx en Makazole Mapimpi, het ook vroeër Wêreldrugby se Droomspan van die Jaar gehaal.

Kolisi het veral uitgeblink in die reeksoorwinning oor die Britse en Ierse Leeus vroeër vanjaar. Dit het baie waarnemers verras dat nie hy of Etzebeth onder die kandidate vir Wêreldrugby se eerbewys van Speler van die Jaar getel het nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 76/0
Sri Lanka 397/10
Rand - Dollar
16.21
-0.2%
Rand - Pond
19.85
-0.4%
Rand - Euro
16.87
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.24
-0.5%
Rand - Jen
0.13
-0.6%
Goud
1,813.31
+0.1%
Silwer
21.44
+1.5%
Palladium
1,994.00
+2.4%
Platinum
943.00
-0.2%
Brent-ruolie
111.22
+3.4%
Top-40
62,496
+0.8%
Alle aandele
69,212
+0.8%
Hulpbronne 10
71,854
+1.5%
Industriële 25
77,093
+0.1%
Finansiële 15
15,933
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos