Deel

Siya tob oor Bok-toekoms

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Die Bok-kaptein Siya Kolisi het dit sterk oorweeg om nou reeds te besluit om ná vanjaar se Wêreldbeker-toernooi in Frankryk uit internasionale rugby te tree.

Trouens, daar was selfs sprake van ’n klousule in sy kontrak met die Franse span Racing 92 wat hom sou verbied om verder vir die Bokke te speel, het Rapport by verskeie bronne verneem. Dit blyk egter dat dié klousule dit nie tot in sy finale kontrak gemaak het nie. Die geelwortel om moontlik ná die Wêreldbeker-toernooi voort te speel en by die 100-toets-mylpaal uit te kom, het, na verneem word, ’n groot rol in Kolisi se besluit gespeel om nie nou al ’n besluit oor sy loopbaan te neem nie.

Dit beteken egter nie die 31-jarige Bok-kaptein se voortgesette toetsloopbaan ná 2023 is ’n gegewe nie. Volgens Rapport se inligting sal hy ná die skouspel in Frankryk eers ’n finale besluit neem. As hy besluit om nog nie uit te tree nie, bestaan daar ook ’n groot moontlikheid dat hy afstand kan doen van die kapteinskap.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
United Arab Emirates 228/7
West Indies 306/10
Rand - Dollar
19.20
+0.4%
Rand - Pond
23.85
+0.5%
Rand - Euro
20.53
+0.6%
Rand - Aus dollar
12.81
-0.4%
Rand - Jen
0.14
+0.5%
Platinum
1,033.45
+0.7%
Palladium
1,412.92
+0.5%
Goud
1,963.25
+0.1%
Silwer
23.60
+0.1%
Brent-ruolie
76.71
+0.8%
Top-40
71,632
+0.3%
Alle aandele
76,840
+0.3%
Hulpbronne 10
69,525
+0.3%
Industriële 25
103,876
+0.0%
Finansiële 15
15,144
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos