So lyk die Bokspan teen die All Blacks

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Kom sê dit in my gesig, ou pêl! Malcolm Marx nooi die Rooi Drake se Dewi Lake nader vir ’n geselsie tydens die Bok-reeks teen Wallis in Junie. Foto: Gallo Images
Kom sê dit in my gesig, ou pêl! Malcolm Marx nooi die Rooi Drake se Dewi Lake nader vir ’n geselsie tydens die Bok-reeks teen Wallis in Junie. Foto: Gallo Images

Die Bokke kan Saterdag van hul resep van die afgelope tien toetse afwyk en Malcolm Marx bo Bongi Mbonambi in die beginspan kies vir die toets teen die All Blacks.

Marx het sy “bevordering” aan ’n spesiale mylpaal te danke – dié Rugbykampioenskap-wedstryd in Mbombela is sy 50ste toets.

In die Bok-spanne van Rassie Erasmus en Jacques Nienaber word spelers wat in die beginspan gekies word, nie na meer waarde as die plaasvervangers geskat nie. Daarom kan nie Marx óf Mbonambi as die eerstekeuse-haker bestempel word nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.20
+0.3%
Rand - Pond
19.66
+0.8%
Rand - Euro
16.62
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.54
-0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,800.50
+0.6%
Silwer
20.80
+2.4%
Palladium
2,224.00
-2.9%
Platinum
966.20
+0.5%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.8%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos