Sonder Steyn, Goosen is Bokke se losskakel-spens leeg

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Johan Goosen kon dalk die Bok-toergroep gehaal het as dit nie vir sy kniebesering was nie. Foto: Gallo Images
Johan Goosen kon dalk die Bok-toergroep gehaal het as dit nie vir sy kniebesering was nie. Foto: Gallo Images

Dat hulle talentvol is, is gewis, maar harde werk lê vir jong losskakels soos Kade Wolhuter, Jordan Hendrikse en Boeta Chamberlain oor die volgende paar seisoene voor om Jacques Nienaber, die Springbok-afrigter, van hul deugde vir toetsrugby te oortuig.

Trouens, Nienaber het vandeesweek toegegee dat losskakel een van die posisies is waar die Bokke nie oor groot diepte beskik nie. Handré Pollard en Elton Jantjies – wat onderskeidelik al 57 en 41 toetse vir Suid-Afrika gespeel het – is die enigste spesialis-nr.10’s in sy groep vir die komende toer na Brittanje.

Johan Goosen (29), sou ná sy goeie vertonings vir die Bulle vanjaar waarskynlik vir Morné Steyn in die groep vervang het indien hy nie beseer was nie. Steyn (37) het vroeër vandeesweek sy uittrede uit toetsrugby aangekondig.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 345/9
West Indies 253/10 & 2/0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.97
-0.2%
Rand - Pond
21.22
-0.2%
Rand - Euro
18.04
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.29
+0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.2%
Goud
1,773.21
+0.3%
Silwer
22.41
+0.1%
Palladium
1,780.60
-0.2%
Platinum
943.50
+0.3%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,555
0.0%
Alle aandele
71,021
0.0%
Hulpbronne 10
67,557
0.0%
Industriële 25
93,673
0.0%
Finansiële 15
13,890
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos