Springbokke kán en móét Saterdag gemaklik wen

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Sonder Alun Wyn Jones gaan Wallis sukkel om Saterdag ’n teenvoeter vir die Springbok-langeraat Lood de Jager in die lynstane te vind. Foto: Getty Images
Sonder Alun Wyn Jones gaan Wallis sukkel om Saterdag ’n teenvoeter vir die Springbok-langeraat Lood de Jager in die lynstane te vind. Foto: Getty Images

Vergeet van die Springbokke se swak rekord in Cardiff die afgelope klompie jare.

Die feit van die saak is dat Jacques Nienaber se span met goeie rede die oorweldigende gunsteling is om Wallis Saterdag in die Principality-stadion op sy plek te sit.

Trouens, daar moet niks minder van die Springbokke verwag word nie. Die enigste vraag ná ’n oorwinning oor die All Blacks in hul laaste wedstryd – toe hulle die volslae buiteperd was – is of die Bokke gemaklik daarmee kan raak om die etiket van gunsteling en wêreldkampioen te dra.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 76/0
Sri Lanka 397/10
Rand - Dollar
16.21
-0.2%
Rand - Pond
19.85
-0.4%
Rand - Euro
16.86
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.24
-0.4%
Rand - Jen
0.13
-0.6%
Goud
1,813.04
+0.1%
Silwer
21.44
+1.6%
Palladium
1,995.50
+2.5%
Platinum
943.50
-0.2%
Brent-ruolie
111.22
+3.4%
Top-40
62,442
+0.7%
Alle aandele
69,152
+0.7%
Hulpbronne 10
71,911
+1.6%
Industriële 25
76,935
-0.1%
Finansiële 15
15,924
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos