Springbokke speel in splinternuwe truie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Mzukisi Mbane, die ontwerper van die Bokke se gedenktrui.  Foto: Asics
Mzukisi Mbane, die ontwerper van die Bokke se gedenktrui. Foto: Asics

Die Springbokke sal een van hul November-toetse in Brittanje in beperkte gedenktruie speel.

Die nuwe uitrusting is vandeesweek deur die Bokke se klereborg bekendgestel en is geskep in samewerking met die plaaslike ontwerper Mzukisi Mbane van Khayelitsha, Kaapstad.

Die Bokke pak Wallis op 6 November in Cardiff in die eerste kragmeting van hul toer voordat hulle na Edinburg reis vir ’n toets teen Skotland op 13 November. Hulle sluit die toer af op 20 November met ’n kragmeting teen Engeland op Twickenham.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.95
+0.7%
Rand - Pond
21.22
+0.4%
Rand - Euro
18.02
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.31
+0.8%
Rand - Jen
0.14
+0.9%
Goud
1,767.33
-0.8%
Silwer
22.39
+0.3%
Palladium
1,780.47
+2.0%
Platinum
941.12
+0.6%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,555
-0.4%
Alle aandele
71,021
-0.3%
Hulpbronne 10
67,557
-0.5%
Industriële 25
93,673
-0.4%
Finansiële 15
13,890
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos