Springbokke troef Wallis met doodsnik-strafdoel

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Frans Malherbe, vaskopstut van die Springbokke, word omgedop in die toets teen Wallis op Loftus Versfeld in Pretoria.Foto: Deaan Vivier
Frans Malherbe, vaskopstut van die Springbokke, word omgedop in die toets teen Wallis op Loftus Versfeld in Pretoria.Foto: Deaan Vivier

Wallis, tans slegs negende op die wêreldranglys, het Saterdag so amper vir 'n opskudding gesorg, maar die Springbokke het danksy 'n strafdoel deur Damian Willemse in die doodsnikke met 32-29 gewen.

Dít was so hittete of die Rooi Drake, wat vroeër vanjaar hul laaste Sesnasies-toets teen Italië verloor het, het hul eerste oorwinning oor die Bokke op Suid-Afrikaanse bodem behaal.

Wallis het die Bokke se foute in die eerste helfte klinies uitgebuit en was met die rustyd reeds met 18-3 voor. Die Bokke het egter teruggeveg in die tweede helfte met vier drieë en met vyf minute oor die voortou geneem. Die Rooi Drake, met twee spelers in die koelkas, het wonderbaarlik teruggeveg met 'n drie van hul eie om die spanne gelyk te laat trek, maar Willemse het uiteindelik die laaste sê gehad. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.40
+0.3%
Rand - Pond
19.84
-0.0%
Rand - Euro
16.68
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.3%
Rand - Jen
0.12
+1.0%
Goud
1,775.21
-0.2%
Silwer
20.14
-0.7%
Palladium
2,155.12
+0.1%
Platinum
937.43
-0.1%
Brent-ruolie
95.10
-3.2%
Top-40
64,726
+1.1%
Alle aandele
71,505
+1.1%
Hulpbronne 10
65,387
+3.2%
Industriële 25
87,072
+0.1%
Finansiële 15
16,239
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos