Stut-slag vir Bokke; Frans uit weens nekbesering

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Frans Malherbe, hier saam met Stephen Kitshoff, sal nie betyds van sy besering herstel nie.  Foto: Getty Images
Frans Malherbe, hier saam met Stephen Kitshoff, sal nie betyds van sy besering herstel nie. Foto: Getty Images

Die Springbokke sal sonder Frans Malherbe en Nicolaas Janse van Rensburg in Europa moet klaarkom.

Die 30-jarige Malherbe sal volgens Rapport se inligting nie betyds herstel van die nekbesering wat hom verlede naweek uit die tweede toets teen die All Blacks gehou het nie.

Goeie nuus vir die Bokke is dat die 26-jarige Marco van Staden weer reg is vir aksie ná die besering wat hy in die Rugbykampioenskap in Australië opgedoen het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Oman 122/10
Scotland 0
besig om te laai... Regstreeks
Knights 127/7
North West 42/0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.47
-1.1%
Rand - Pond
19.99
-1.0%
Rand - Euro
16.85
-1.1%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.8%
Rand - Jen
0.13
-1.6%
Goud
1,781.12
-0.1%
Silwer
24.15
-0.6%
Palladium
1,995.50
-3.7%
Platinum
1,046.00
-0.4%
Brent-ruolie
85.82
+0.9%
Top-40
59,674
-1.4%
Alle aandele
66,189
-1.3%
Hulpbronne 10
61,545
-2.8%
Industriële 25
85,379
-0.1%
Finansiële 15
13,931
-1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos