Suid-Afrika se ‘tuiswedstryde’ bly in Italië

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Die Leeus se EW Viljoen het gister al sy span se punte aangeteken in hul naelskraapse VRK-nederlaag in Glasgow. Foto: David Gibson/Fotosportuk
Die Leeus se EW Viljoen het gister al sy span se punte aangeteken in hul naelskraapse VRK-nederlaag in Glasgow. Foto: David Gibson/Fotosportuk

Al het die Britse regering Suid-Afrika van sy rooilys vir oorsese reisigers verwyder, sal die vier groot plaaslike rugby-franchises steeds eers in die nuwe jaar op hul tuisvelde in aksie wees.

Dit beteken dat die Stormers, Leeus, Haaie en Bulle vir ’n tyd lank Italië as ’n tuiste sal moet beskou.

Die besluit oor die rooilys, sê die ringkoppe van die Verenigde Rugbykampioenskap (VRK), het te laat gekom en die reëlings om die SA spanne se tuiswedstryde in November na Italië te skuif, is reeds te ver gevorder om nou ’n ommeswaai te maak. Daarom sal die Bulle, Haaie, Stormers en Leeus steeds gedwing word om in November “gasheer” te speel in Italië, eerder as op hul tuisvelde in Suid-Afrika.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.60
+1.1%
Rand - Pond
20.07
+0.6%
Rand - Euro
16.94
+1.1%
Rand - Aus dollar
10.83
+1.1%
Rand - Jen
0.13
+1.6%
Goud
1,767.22
-1.6%
Silwer
23.32
-0.9%
Palladium
2,076.50
-3.1%
Platinum
1,060.26
-0.1%
Brent-ruolie
84.00
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos