‘Suzie’ maak draai in Bok-kamp voor nederlaag teen All Blacks

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die afwagting was groot, maar die Ellispark-skare van 61 000 is Saterdagaand druipstert huis toe nadat die Springbokke teen die All Blacks verloor het.  Foto: Gallo Images
Die afwagting was groot, maar die Ellispark-skare van 61 000 is Saterdagaand druipstert huis toe nadat die Springbokke teen die All Blacks verloor het. Foto: Gallo Images

In 1995 het ’n kelnerin genaamd “Suzie” die All Blacks kwansuis voor die Wêreldbeker-eindstryd teen die Springbokke vergiftig.

Nou is die vraag waar die Springbokke se maagprobleme vandaan gekom het in die aanloop tot Saterdag se Rugbykampioenskap-toets teen die All Blacks op Ellispark.

Terwyl daar nie ’n woord daaroor uit die Bok-kamp gerep is nie, het Netwerk24 betroubaar verneem dat naastenby ses van die spelers in die Bok-kamp, tesame met die Suid-Afrikaanse Rugbyunie se direkteur van rugby, Rassie Erasmus, tussen Maandag en Donderdag in die aanloop tot die toets onwel was.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
India (w) 117/1
Malaysia (w) 0
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
18.02
+0.3%
Rand - Pond
20.19
-0.1%
Rand - Euro
17.68
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.62
-0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,662.86
+0.1%
Silwer
19.31
+1.5%
Palladium
2,166.00
-0.0%
Platinum
866.50
+0.2%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,358
-0.1%
Alle aandele
63,715
-0.0%
Hulpbronne 10
60,347
+0.2%
Industriële 25
77,165
-0.3%
Finansiële 15
13,821
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos