Titel vir Bokke, aanvaarding vir Nienaber op spel

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Alle oë sal Saterdag op Frans Steyn gerig wees wanneer hy die eerste keer in 14 jaar die Springbokke se nr.10-trui dra. Foto: Gallo Images
Alle oë sal Saterdag op Frans Steyn gerig wees wanneer hy die eerste keer in 14 jaar die Springbokke se nr.10-trui dra. Foto: Gallo Images

Dit sou altyd vir Rassie Erasmus se opvolger as Springbok-afrigter moeilik wees om onmiddellik in Suid-Afrikaanse ondersteuners se harte in te kruip, maar groter aanvaarding wink Saterdag vir Jacques Nienaber.

Want hoe venynig ook al die kritiek teen hom op sekere tye, is die werklikheid dat sy span Saterdag op Kingspark in Durban die Rugbykampioenskap kan wen. Voeg dit by verlede jaar se reeksoorwinning oor die Britse en Ierse Leeus en jy het ’n Bok-afrigter met ’n indrukwekkende rekord.

Wat die Springbokke te doen staan om die titel te wen, is iets wat hulle eers laatoggend Suid-Afrikaanse tyd sal weet ná afloop van die toets tussen Nieu-Seeland en Australië op Eden Park in Auckland.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Boland 52/4
Dolphins 6/0
besig om te laai... Regstreeks
Lions 60/2
Titans 0
besig om te laai... Regstreeks
North West 79/3
Warriors 0
besig om te laai... Regstreeks
Pakistan 181/0
England 657/10
besig om te laai... Regstreeks
Australia 598/4 & 29/1
West Indies 283/10
Rand - Dollar
17.38
+1.0%
Rand - Pond
21.33
+0.8%
Rand - Euro
18.31
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.85
+0.9%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,798.57
-0.3%
Silwer
22.64
-0.5%
Palladium
1,918.00
-1.4%
Platinum
1,030.50
-1.3%
Brent-ruolie
86.88
-0.1%
Top-40
68,340
-0.8%
Alle aandele
74,494
-0.7%
Hulpbronne 10
73,829
-2.8%
Industriële 25
91,926
-0.3%
Finansiële 15
15,464
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos