5 Springbokke in Wêreldrugby se Droomspan

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Bok-vleuel Makazole Mapimpi nadat hy verlede maand een van sy twee drieë teen Skotland gedruk het. Die drieëvraat is een van vyf Springbokke wat Woensdag in Wêreldrugby se Droomspan van die Jaar ingesluit is. Foto: Gallo Images
Die Bok-vleuel Makazole Mapimpi nadat hy verlede maand een van sy twee drieë teen Skotland gedruk het. Die drieëvraat is een van vyf Springbokke wat Woensdag in Wêreldrugby se Droomspan van die Jaar ingesluit is. Foto: Gallo Images

Wêreldrugby is om ’n verskeidenheid redes nie tans in Suid-Afrikaanse rugbyondersteuners se goeie boekies nie, maar sal darem ’n bietjie meer liefde van ons hoek van die aarde kry nadat hulle Woensdag hul Droomspan van die Jaar aangewys het.

Suid-Afrika het die grootste verteenwoordiging van almal in dié span, met vyf Springbokke – Malcolm Marx, Eben Etzebeth, Siya Kolisi, Lukhanyo Am en Makazole Mapimpi – in die vyftiental.

Marx bevind hom in die uitsoekgroep ondanks die feit dat hy vanjaar in elke toets buiten een as plaasvervanger diens gedoen het. Sy insluiting erken die feit dat die Bokke se begin-voorry en "Bomb Squad"-voorry basies twee dele van een uiters doeltreffende eenheid is. Marx het die oog hierdie seisoen gevang met sy skrumwerk, sy lynstaan-ingooie, sy uitmuntende baljag-vermoë en sy effektiwiteit aan die agterkant van die rolmale.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.54
-1.0%
Rand - Pond
21.12
-0.7%
Rand - Euro
17.59
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.16
-0.6%
Rand - Jen
0.14
-1.0%
Goud
1,814.56
-0.3%
Silwer
23.52
+2.1%
Palladium
1,906.50
+1.5%
Platinum
987.00
+1.1%
Brent-ruolie
86.48
+0.5%
Top-40
68,282
-0.9%
Alle aandele
74,956
-0.9%
Hulpbronne 10
74,510
-0.3%
Industriële 25
94,294
-1.4%
Finansiële 15
15,338
-1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos