Wallis sal teen Bokke wil vergoed vir Italiaanse verleentheid

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Handré Pollard, Springbok-losskakel, in aksie vir Montpellier teen Castres in die Franse Top14-eindstryd die afgelope naweek.Foto: Getty Images
Handré Pollard, Springbok-losskakel, in aksie vir Montpellier teen Castres in die Franse Top14-eindstryd die afgelope naweek.Foto: Getty Images

As daar waarheid in die gesegde steek dat jy slegs so goed is soos jou laaste wedstryd, speel die Springbokke Saterdag op Loftus Versfeld teen ’n slegte Walliese span.

Die Drake se laaste wedstryd was ’n nederlaag met 21-22 teen Italië in Cardiff en hul afrigter, Wayne Pivac, het ’n swaard oor sy kop.

Italië het die Bokke egter nie ’n guns gedoen voor die reeks van drie toetse teen Wallis nie. Verwag maar dat Wallis verbete sal inklim in Pretoria. Sy spelers sal immers wil wys dat hulle tot meer in staat is as ’n nederlaag op hul tuisveld teen die Azzurri.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Hong Kong 311/7
Bermuda 67/2
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 0
India 141/3
besig om te laai... Regstreeks
SuperSport United 0
Chippa United 1
besig om te laai... Regstreeks
West Ham United 0
Manchester City 0
Rand - Dollar
16.78
-1.0%
Rand - Pond
20.25
-0.0%
Rand - Euro
17.08
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.60
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,775.15
0.0%
Silwer
19.89
0.0%
Palladium
2,130.50
0.0%
Platinum
937.50
0.0%
Brent-ruolie
94.92
+0.8%
Top-40
63,114
+1.3%
Alle aandele
69,519
+1.2%
Hulpbronne 10
64,042
+2.5%
Industriële 25
84,928
+0.3%
Finansiële 15
15,675
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos