Dit was ’n wekroep vir die Springbokke, sê die gewese Bok-hulpafrigter Rudy Joubert.
“Ons het nie baie goed begin nie, ek het die gevoel gekry ons het gedink dit gaan ’n maklike wedstryd wees,” sê Joubert oor die Bokke se broekskeur-oorwinning oor Wallis op Loftus.
“Wallis was skerper as ons, veral aan die begin.”