Wêreldmedia reageer nadat All Blacks Bokke se tjank aftrap

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die All Blacks was Saterdag koning op Ellispark. Foto: Getty Images
Die All Blacks was Saterdag koning op Ellispark. Foto: Getty Images

Die heuningkwas wat deur die verloop van verlede week behoorlik die Springbokke opgehemel het, is met ’n goeie dosis asyn toegesmeer vir die tuisspan, terwyl die All Blacks dié slag deur internasionale media geloof word.

Suid-Afrika kon nie Saterdag sy merkwaardige vertoning in Mbombela opvolg en die Nieu-Seelanders vir die eerste keer sedert 2009 in twee agtereenvolgende wedstryde bloedneus gee nie.

Dit was die Kiwi’s wat weer eens bevestig het waarom jy nooit die All Blacks kan afskryf nie, selfs al is hulle behoorlik met die rug teen die muur.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
India (w) 181/4
Malaysia (w) 1/1
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
18.01
+0.3%
Rand - Pond
20.19
-0.1%
Rand - Euro
17.69
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.62
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,664.42
+0.2%
Silwer
19.41
+2.0%
Palladium
2,216.50
+2.3%
Platinum
867.90
+0.4%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,302
-0.2%
Alle aandele
63,669
-0.1%
Hulpbronne 10
60,334
+0.2%
Industriële 25
77,094
-0.4%
Finansiële 15
13,810
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos