‘Willie-waagmoed tel tog óók punte’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Willie le Roux tas die bal mis in die 100ste toets tussen die Bokke en All Blacks. Sy vertoning ’n week later het hom die woede van hope Bok-ondersteuners op die hals gehaal. Foto: Getty Images
Willie le Roux tas die bal mis in die 100ste toets tussen die Bokke en All Blacks. Sy vertoning ’n week later het hom die woede van hope Bok-ondersteuners op die hals gehaal. Foto: Getty Images

Jacques Nienaber verkies om eerder te fokus op die dosyne drieë wat Willie le Roux al in die verlede vir die Springbokke geskep het, as op die blapse wat hy verlede week in die eerste 40 minute van die tweede Rugbykampioenskap-toets teen die All Blacks in Australië gemaak het.

“Willie en Faf (de Klerk) sal altyd kritiek kry,” het die Springbok-hoofafrigter die afgelope week gesê in die nadraai van die skerp kritiek waaronder Le Roux deurgeloop het.

“Hulle is nie bang om die sneller te trek en ’n skoot te waag nie. Soms werk dit. Dan is hulle helde. Soms werk dit nie – en dan loop hulle deur.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.60
+1.1%
Rand - Pond
20.07
+0.6%
Rand - Euro
16.94
+1.1%
Rand - Aus dollar
10.83
+1.1%
Rand - Jen
0.13
+1.6%
Goud
1,767.22
-1.6%
Silwer
23.32
-0.9%
Palladium
2,076.50
-3.1%
Platinum
1,060.26
-0.1%
Brent-ruolie
84.00
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos