Ysterbeth bewe toe hy moet skop

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Eben Etzebeth in die middel van ’n losgemaal in verlede week se toets teen Skotland. Foto: Getty Images
Eben Etzebeth in die middel van ’n losgemaal in verlede week se toets teen Skotland. Foto: Getty Images

In sy hele lewe was Eben Etzebeth nog net vir een ding op ’n rugbyveld bang, en dít was die rugbybal wat hy verlede Saterdag in die 80ste minuut van die Bokke se toets teen Skotland moes uitskop om die wedstryd te beëindig.

“Jô! My bene het gebewe. Ek was bang ek skop die bal heeltemal mis.” Eben Ysterbeth lag. “Toe skop ek hom darem tot in die derde ry van die paviljoen.”

Sy rammellag bulder oor die internetverbinding vanuit Engeland, waar hy en sy spanmaats ’n afdag het, twee dae voor Saterdag (gister) se toets teen Eddie Jones se Engelse.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 161/2
besig om te laai... Regstreeks
Glasgow Warriors 17
Dragons 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.4%
Rand - Euro
18.26
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.5%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos