Stormers-hemelbesem tree op 24 uit weens harsingskudding

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
David Meihuizen het sy laaste lynstaanbal vir die Stormers gevang. Hy moes weens harsingskudding uittree. Foto: Gallo Images
David Meihuizen het sy laaste lynstaanbal vir die Stormers gevang. Hy moes weens harsingskudding uittree. Foto: Gallo Images

David Meihuizen, slot van die Stormers, het uit die bloute sy rugbystewels weggebêre.

Die 24-jarige hemelbesem het Dinsdagaand in ’n emosiebelaaide Instagram-plasing gesê dat hy weens ’n reeks harsingskuddingvoorvalle geen ander keuse gehad het nie.

“As gevolg van omstandighede buite my beheer en die raad wat ek by spesialiste gekry het, tree ek uit. Ek is aangeraai om op te hou speel om te verhoed dat my brein langtermynskade berokken word,” skryf Meihuizen in sy plasing.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.42
+0.1%
Rand - Pond
19.78
+0.2%
Rand - Euro
16.69
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.2%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Goud
1,781.36
+0.1%
Silwer
20.23
-0.2%
Palladium
2,149.50
-0.1%
Platinum
936.50
-0.2%
Brent-ruolie
95.10
-3.2%
Top-40
64,022
0.0%
Alle aandele
70,741
0.0%
Hulpbronne 10
63,315
0.0%
Industriële 25
86,967
0.0%
Finansiële 15
16,154
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos