‘Strydkamer’ se baas sê Saru slaan bal aan met WP-administrasie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Gary Craul sê daar was ’n koper vir Nuweland en die WP se ander eiendomme. Foto: Gallo Images
Gary Craul sê daar was ’n koper vir Nuweland en die WP se ander eiendomme. Foto: Gallo Images

Gary Craul, die medevoorsitter van die sogenaamde “strydkamer” wat in Nuweland se presidentslosie tot stand gebring is, sê die Westelike Provinsie Rugbyunie (WPRU) was vir ’n groot kontantinspuiting bestem op die dag wat hy onder administrasie geplaas is.

Die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) het Dinsdagoggend omstreeks 10:20 aangekondig dat die WPRU onder sy administratiewe beheer geplaas word. Benewens die skorsing van die unie se ampsdraers het dit ’n bevel ingesluit dat die veelbesproke Strategiese Komitee (Stratcom) sy werksaamhede in die presidentslosie staak.

Volgens Craul sou ’n belegger – wat om 11:30 met hulle sou vergader – Dinsdag reeds sy eerste betaling gemaak het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.52
+0.1%
Rand - Pond
20.03
-0.1%
Rand - Euro
16.89
-0.1%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,773.88
+0.2%
Silwer
23.78
+0.5%
Palladium
2,092.50
-0.3%
Platinum
1,041.50
-0.1%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,190
0.0%
Alle aandele
66,776
0.0%
Hulpbronne 10
63,288
0.0%
Industriële 25
84,981
0.0%
Finansiële 15
14,022
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos