Studie oor harsingkudding en kognitiewe vermoëns verras

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Bundee Aki, senter van Ierland, word van die veld gehelp nadat hy ’n kopbesering opgedoen het in ’n wedstryd in 2019 se Wêreldbeker-toernooi in Japan.  Foto: Getty Images
Bundee Aki, senter van Ierland, word van die veld gehelp nadat hy ’n kopbesering opgedoen het in ’n wedstryd in 2019 se Wêreldbeker-toernooi in Japan. Foto: Getty Images

Die kognitiewe vermoëns van voormalige rugbyspelers van 50 jaar en ouer wat minstens drie keer in hul loopbane harsingskudding opgedoen het, is in die geheel net so goed soos diegene wat een keer of geen harsingskudding gehad het nie, wys ’n nuwe studie.

Die sogenaamde Brain-studie, wat deur die Drake-stigting gefinansier en in samewerking met die Engelse Rugbyunie (RFU) gedoen is, het ook geen verwantskap getoon tussen harsingskudding en die spelers se posisies of die duur van hul loopbane nie.

Daar het 146 voormalige “elite-spelers” aan die studie deelgeneem.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.81
+1.5%
Rand - Pond
21.06
+1.1%
Rand - Euro
17.92
+1.3%
Rand - Aus dollar
11.24
+1.4%
Rand - Jen
0.14
+1.6%
Goud
1,767.94
-0.8%
Silwer
22.39
+0.3%
Palladium
1,765.00
+1.1%
Platinum
941.00
+0.5%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,555
-0.4%
Alle aandele
71,021
-0.3%
Hulpbronne 10
67,557
-0.5%
Industriële 25
93,673
-0.4%
Finansiële 15
13,890
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos